WIRED Three White Light Bulbs
Reaching your Fullest Potential and develop meaningful Relationships!

Chanel Peens

 

Chanel Peens

Chanel has over ten years’ experience with primary school learners.

She recently retired from teaching and currently specialises in the empowerment of children. For her, there is no greater reward than investing in the heart and soul of a child.

Chanel identified the need in the school environment of providing support in the transitional phase from Grade 3 to Grade 4. This is a “grey” area in which a great deal of guidance can be offered to learners as well as parents, in order to facilitate the emotional transition.

Her pastimes include experimenting with new recipes for which her partner, Bernold, gladly serves as a guinea pig. Chanel firmly believes that a sound body harbours a sound mind.

Chanel is ‘n onderwyseres met meer as ‘n dekade se ondervinding met laerskool leerlinge.

Sy het onlangs die onderwys vaarwel geroep en spits haar toe op die bemagtiging van kinders.  Daar is geen groter beloning as om te belê in die hart en siel van ‘n kind nie.

Sy het die behoefte in die skole-opset geïdentifiseer om ondersteuning te bied in die oorgangsfase van Graad 3 na Graad 4.  Dit is ‘n grys area waar daar baie leiding aan leerders, sowel as ouers, gegee kan word om die emosionele oorgang te vergemaklik.

Tuis bak en brou Chanel graag en moet Bernold, haar lewensmaat, as proefkonyn vir elke dis dien.  Sy glo onwrikbaar dat ‘n gesonde liggaam ‘n gesonde gees huisves.

Lynette Beer

Lynette Beer

Lynette is globally renowned as motivator, human behaviour specialist, and developer...

Chanel Peens

Chanel Peens

Chanel has over ten years’ experience with primary school learners...

Isabel van Zyl

Isabel van Zyl

Isabel is married to her high-school sweetheart, Anzyl, and they have been blessed with four...

Hui-mari Meyer

Hui-mari Meyer

Hui-mari is happily married to Ockert and their three sons are their greatest blessing, each...

Testimonials

 

Ek is so dankbaar dat ons dogter nog iemand het om haar hart mee te deel.  Ek het voorwaar gebid dat die Vader iemand oor haar pad sal stuur om haar leiding en inspirasie te gee. 

Dankie! Julle is ‘n blessing vir ons.

Ek het nie woorde om vir julle dankie te sê nie. Ek dank die Here elke dag dat Hy julle oor ons pad gesit het.

Sterkte. Ek glo die Here het GROOT planne.

Ek het my ma aan selfdood afgestaan. Ek wil deal daarmee. Ek wil haar lewe “celebrate”.

Dankie vir al julle geduld...en so laat in die aand!

WIRED Footer Light Bulb