WIRED Three Grey Light Bulbs
Enable the Development of Successful family dynamics and reach your Fullest Potential.

Isabel van Zyl

 

Isabel van Zyl

Isabel is married to her high-school sweetheart, Anzyl, and they have been blessed with four beautiful daughters.

Close collaboration in their enterprise ensures that they enjoy ample quality time, which is the shared love language in their marriage.

The couple attended Bible School together, which led to their involvement in various church organisations’ youth ministries, youth camps and cell groups.

Isabel is passionate about the youth and her desire is reaching out to and empowering families. This will enable the development of successful family dynamics and everybody reaching their full potential.

Their open, honest, mutual communication forms the heartbeat of their household, strengthened by an abundance of love and caring, and an unwavering faith in the Lord.

Isabel is getroud met haar skoolliefde, Anzyl en hulle is geseën met 4 pragtige dogters.

Saam bedryf hulle ‘n onderneming en kwaliteit-tyd is gedeelde liefdestaal in hulle huwelik.

As man en vrou was hulle saam op Bybelskool.  Dit het hulle by verskeie kerk instansies se jeugbedienings, jeugkampe en selgroepe betrokke gemaak.

Isabel het ‘n groot liefde vir jongmense en haar hartsbegeerte is om gesinne te bereik en te bemagtig.  Sodoende kan daar ‘n suksesvolle gesins-dinamika ontwikkel en elkeen kan hulle volle potensiaal bereik.

Die hart van hulle huis is verseker hulle oop en eerlike kommunikasie met mekaar, omgee en liefde in oormaat en hulle onwrikbare geloof in die Here.

Lynette Beer

Lynette Beer

Lynette is globally renowned as motivator, human behaviour specialist, and developer...

Chanel Peens

Chanel Peens

Chanel has over ten years’ experience with primary school learners...

Isabel van Zyl

Isabel van Zyl

Isabel is married to her high-school sweetheart, Anzyl, and they have been blessed with four...

Hui-mari Meyer

Hui-mari Meyer

Hui-mari is happily married to Ockert and their three sons are their greatest blessing, each...

Testimonials

 

Ek is so dankbaar dat ons dogter nog iemand het om haar hart mee te deel.  Ek het voorwaar gebid dat die Vader iemand oor haar pad sal stuur om haar leiding en inspirasie te gee. 

Dankie! Julle is ‘n blessing vir ons.

Ek het nie woorde om vir julle dankie te sê nie. Ek dank die Here elke dag dat Hy julle oor ons pad gesit het.

Sterkte. Ek glo die Here het GROOT planne.

Ek het my ma aan selfdood afgestaan. Ek wil deal daarmee. Ek wil haar lewe “celebrate”.

Dankie vir al julle geduld...en so laat in die aand!

WIRED Footer Light Bulb